Die Wonderkrag van Vergifnis

Wentzel Coetzer

PDF

Vergifnis is ‘n saak wat elkeen van ons elke dag raak. ‘n Mens bevind jouself voortdurend in situasies waar jy weer en weer bereid moet wees om te vergewe. Hierdie proses is in ‘n sekere sin nooit afgehandel nie. Wanneer ons emosionele verwonding beleef het en veral ook een of ander vorm van trauma ervaar het, dan is vergifnis altyd êrens weer ter sprake. Ons fokus in hierdie boek vervolgens op die volgende aspekte: Dit wat vergifnis nie is nie; wanneer is daar ’n behoefte aan vergifnis? bitterheid en liggaamlike probleme; faktore wat vergifnis kan blokkeer; vergifnis as ’n krisis en ’n proses; vergifnis wanneer die ander persoon reeds oorlede is; die aftakelende invloed van skuldgevoelens; die sewe stappe van die rouproses; die nege stappe van die vergifnis proses; pyn wat verander in skynende littekens.

R 121.05
9781928252856
0.85 mb
afr
2018-01-01
Wentzel Coetzer
1
3
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.