Pa-wonde en Pa-honger

Wentzel Coetzer

PDF

Oral waar ons rondom ons kyk (en ook in onsself) sien ons ‘Pa-wonde’ en ‘Pa-honger’. Pyn vanuit die verlede met betrekking tot ons verhoudings tot ons vaders is dikwels die oorsaak dat talle Christene worstel met ‘n verdraaide Godsbeeld en dit gevolglik baie moeilik vind om God die Vader intiem en naby te ervaar. Om ‘n gesonde beeld van Hom te kan ervaar, sal ons dus eers ontslae moet raak van al die gebroke ‘vader-filters’ wat meeste van ons met ons saamgedra het die volwasse lewe in. In hierdie boek word daar op hierdie tema gefokus, onder andere vanuit perspektiewe soos die volgende: Die deurslaggewende rol van die Pa; geestelike en emosionele vaderskap; die belangrikheid van insig ten opsigte van jou Pa se eie verhaal (jou Pa is ‘in jou’); emosionele vrylating uit ‘tronke’; om jou vaderverhouding te herbou, en die Pa wat jy altyd graag wou gehad het.

R 121.05
9781928252887
0.64 mb
afr
2017-03-01
Wentzel Coetzer
1
3
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.