COVID-19: Until 31 December 2020, you can get free access to the best educational material with your Snapplify account, and keep your learning on track.

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerdersboek (1 year) Adobe Edition

PDF 9781107381117
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerdersboek (1 year) Adobe Edition
Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie; maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Natuurwetenskappe en Tegnologie kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek; verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die kurrikulum - bevat ondersoeke; praktiese aktitiwiteite en verrykingsaktiwiteite vir elke kwartaal - sluit volkleur illustrasies; fotos en diagramme in - bied relevante inhoud wat volgens die mees onlangse KABVdokument uiteengesit is. Die innoverende Onderwysersgids bevat; 'n gedetailleerde werkskedule vir die hele jaar - leiding vir die onderrig van elke les en elke vorm van assessering - omvattende ondersteuning in die aanbieding van Natuurwetenskappe en Tegnologie-aktiwiteite - rekord- en voorbeeldvelle; voorbeeldeksamenvraestelle met hul memorandums; asook addisionele werksvelle om onderrig te ondersteun.
Prescribed
Curriculum: CAPS
Subject: Natural Science and Technology
Grade: 5