Sakgids: Soogdiere van Suider-Afrika

Stuart, Chris

EPUB

Hierdie beknopte sakgids is die volmaakte metgesel vir enigeen wat soogdiere in die streek wil uitken. Dit dek - in verbasend fyn besonderhede - ongeveer 120 spesies, van die kleinste tot die grootste, soos die olifant, leeu en renoster, sowel as seesoogdiere, soos robbe, dolfyne en walvisse.

R 130.00
9781431701629
34.32 mb
Afrikaans
2011-08-26
Penguin Random House South Africa
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.