Veldgids tot die Soogdiere van Suider-Afrika is omvattend hersien om die jongste taksonomiese beskouings weer te gee en is uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambië en Malawi voorkom. Die gids sal help om die groot diere en ook die dikwels verwarrende verskeidenheid klein spesies uit te ken.