Ace it! Besigheidstudies Graad 11

LOUW, MARIE-LOUISE

PDF

Eksamintors lewer dikwels kommentaar op die leerders se gebrek aan inhoudskennis en die uitwerking wat dit het op hul vermoë om gestruktureerde en intelligente opstelle te skryf. Ace it! Besigheidstudies Graad 11 sal help om seker te maak dat jy ’n beter begrip het van die algemene besigheidskonsepte en toepaslike tegnologie. Dit is die eerste stap om jou argumente te verdiep en soveel punte moontlik te behaal.nnBesigheidstudies kom dalk soos ’n vak swaar aan inhoud voor. Ace it! Besigheidstudies Graad 11 neem egter die inhoud en breek dit in grafiese en visuele aanbiedings af. Dit maak die inhoud meer toeganklik en makliker om te leer, te verstaan en te onthou.

R 69.87 LICENCE: 730 DAYS ONLY
9780796091819
5.75 mb
Afrikaans
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
First
730
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.