Ace it! Besigheidstudies Graad 12

LOUW, MARIE-LOUISE

PDF

Besigheidstudies is ’n teoretiese vak met alledaagse toepassings. Dit beteken dat jy vir jou eksamen daartoe in staat moet wees om die inhoud op verskeie situasies toe te pas. Ace it! Besigheidstudies Graad 12 pas toepaslike en interessante voorbeelde op die inhoud toe. Dit bied jou die geleentheid om die begrippe daadwerklik te verstaan asook om jou ’n idee te gee van die soort voorbeelde waarna eksamintors op soek is.nnKontrolelyste word aan die einde van elke kwartaal verskaf sodat Ace it! Besigheidstudies Graad 12 jou kan help om op hoogte te bly van wat jy hersien het en wat jy nog moet doen. Dit sal jou help om beheer van jou leerwerk te neem en seker te maak dat jy jou Besigheidstudies eindeksamen met vertroue kan skryf.

R 69.87 LICENCE: 730 DAYS ONLY
9780796091833
3.97 mb
Afrikaans
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
First
730
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.