Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8

RENSBURG, L. JANSE van

PDF

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) is ’n mengelmoes van ekonomiese teorie, besigheidstudies en rekeningkunde. Selfs al is jy nie van voorneme om besigheidsvakke vanaf Graad 10 na te streef nie, is EBW ’n nuttige vak vir die res van jou hoërskool loopbaan en verder. Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 vereenvoudig die inhoud wat leerders dikwels ingewikkeld vind.nnAce it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 bevat aktiwiteite wat op sekere punte van die inhoud noukeurig ontwikkel is. Dit maak dit vir jou moontlik om jou begrip van ’n spesifieke konsep na te gaan voordat jy aangaan. Sodoende sal jy nie net goed in jou Graad 8-eksamen vaar nie, maar dit bou ’n sterk fondament vir Graad 9 en verder.

R 69.87 LICENCE: 730 DAYS ONLY
9780796084644
2.01 mb
English
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
First
730
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.