Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 11

PDF

Fisiese wetenskappe is in Graad 11 ’n uitdagende vak. As jy egter die tyd afstaan en ’n poging aanwned om seker te maak jy verstaan elke begrip ten volle, sal jy deur die eksamen vlieg. Jy sal in alle waarskynlikheid goed in Graad 12 Fisiese Wetenskappe vaar as jy tydens jou Graad 11-jaar hard gewerk het. Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 11 bied jou die instrumente wat jy benodig om deur die ingewikkelde begrippe te werk en dit te verstaan asook om jou kennis en vaardighede tydens die eksamen toe te pas – ’n noodsaaklike vaardigheid op hoërskool.nnEksamintors bekommer hulle dikwels oor die Fisiese Wetenskappe-leerders wat nie weet hoe om die teorie toe te pas nie en, aangesien die vak hoofsaaklik prakties van aard is, is dit belangrik dat jy oefen en oefen en oefen nadat jy die bewerkte voorbeelde bestudeer en daardeur gewerk het. Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 11 bied nie net die inhoud in toeganklike formaat nie, maar daar is ook ’n hele afdeling wat toegewy is aan eksamenvrae tesame met voorgestelde antwoorde. Gebruik dit om jou te help om vir die eksamen voor te berei, asook vir volgende jaar.

R 69.87 LICENCE: 730 DAYS ONLY
9780796092144
2.53 mb
English
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
First
730
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.