Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12

KRONE, B.

PDF

Fisiese Wetenskappe (wat in Fisika en Chemie verdeel is) in Graad 12 is ’n uitdagende vak. As jy egter ’n poging aanwend om die inhoud te verstaan en oefen om die vaardighede so ver moontlik voor die eksamen toe te pas, sal jy goed vaar in die eksamen. Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12 kan jou met albei hierdie hersieningstaktieke help. Die ingewikkelde inhoud word in stap vir stap verduidelikings afgebreek tesame met bewerkte voorbeelde. Definisies en begrippe wat jy vir elke afdeling benodig, word verskaf om jou aan afdelings van die vorige graad te herinner wat jy dalk sal moet hersien. Daar is ook deurgaans vinnige vasvrae om jou kennis te toets. Dit bied jou die geleentheid om te kyk of jy iets gesnap het voordat jy aangaan.nn’n Hele afdeling van Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12 is toegewy aan eksamenvrae met voorgestelde antwoorde. Dit is die beste hersieningsinstrument waar jy elke poging moet aanwend om dit te doen.

R 69.87 LICENCE: 730 DAYS ONLY
9780796092199
2.8 mb
English
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
First
730
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.