Ace It! Geskiedenis Graad 12

ROGERS, A. , ELLIS, P. , OLIVIER, P.

PDF

’n Blik op die Geskiedenis Graad 12 leerplan kan ’n mens afskrik – daar is soveel feite en datums om te onthou! Ace It! Geskiedenis Graad 12 kan dit vir jou makliker maak om die inligting in hanteerbare afdelings af te breek. Dit maak dit makliker om te leer en alles te onthou wat jy vir die eksamen nodig het.nnHierdie fokus op feite en datums omtrent geskiedkundige gebeure is dalk ’n belangrike deel van jou voorbereiding op die eindeksamen, maar dit moenie die enigste ding wees waarop jy klem lê nie. Eksamintors spreek dikwels hul kommer uit oor die leerders se gebrek aan vaardighede by die ontleding van bronne om ’n argument te formuleer en te ondersteun. Ace It! Geskiedenis Graad 12 sal jou help om voor te berei deur nuttige en uitvoerige wenke te bied oor die verskillende bronne, insluitend foto’s, strokiesprente, plakkate, propaganda en meer.

R 69.87 LICENCE: 730 DAYS ONLY
9780796091956
6.47 mb
Afrikaans
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
First
730
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.