Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10

PDF

Eksaminators kla dikwels dat Lewenswetenskappe-leerders nie hul biologiese terme goed genoeg ken nie. Ons verstaan dat die aantal biologiese terme en verskillende dele van biologiese stelsels wat jy vir Graad 10 moet ken, oorweldigend blyk te wees. Dit is hoekom die inligting in Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10 in ’n formaat aangebied word wat maklik is om te leer, soos in tabelle en geëtiketteerde diagramme.nnJy kan die oefen-eksamenvrae (met voorgestelde antwoorde) gebruik om toe te pas wat jy geleer het. Dit is noodsaaklik vir die hersiening van Lewenswetenskappe – daar is talle leerders wat hulle werk ken, maar punte verloor omdat hulle eenvoudig nie die vrae ordentlik beantwoord nie.

R 69.87 LICENCE: 730 DAYS ONLY
9780796092014
6.98 mb
Afrikaans
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
First
730
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.