Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11

METHERELL, A. , PLESSIS, L. du

PDF

Graad 11 is ’n belangrike akademiese jaar, en waarskynlik die uitdagendste van jou skoolloopbaan. Ace It! Lewenswetenskappe Graad 11 bou voort op die kennis van Graad 10 en bied uitgebriede voorbeelde van begrippe wat jy benodig om met gemak na Graad 12 te vorder. Vaardighede wat verlede jaar vir jou nuut was, sal in hierdie studiegids hersien en vasgelê word.nnAce It! Lewenswetenskappe Graad 11 bevat ook die uiters belangrike Omgewingstudies-afdeling wat in jou Matriek eindeksamen sal voorkom. Eksaminators kla dat die leerders hierdie afdeling nie ordentlik hersien het nie. Wys hulle dat jy die uitsondering is en bou vanjaar en vorentoe, die regte grondslag.

R 69.87 LICENCE: 730 DAYS ONLY
9780796091970
6.35 mb
Afrikaans
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
First
730
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.