Ace it! Rekeningkunde Graad 11

SMITH, D. , THOMPSON, J. CADLE

PDF

Rekeningkunde is ’n baie praktiese vak. Ace it! Rekeningkunde Graad 11 bied talle geleenthede om jou Rekeningkunde vaardighede te oefen. Dit bou op die inhoud en vaardighede van die vorige graad en Ace it! Rekeningkunde Graad 11 bevat alles wat jy benodig asook talle geleenthede om jou vaardighede te oefen.nn’n Algemene bekommernis vir eksaminators van die Matriek eksamen is dat sekere begrippe van Graad 10 en 11 nie ordentlik hersien word nie. Dit is dus vir jou belangrik om hierdie begrippe in Graad 11 onder die knie te kry ten einde hierdie en volgende jaar sukses te behaal. Hierdie begrippe sluit die verkoop van vaste bates, kontant begrotings, projekteerde inkomste state, kosteberekening en rekonsiliasiestate in. Ace it! Rekeningkunde Graad 11 sal jou help om vir Graad 11 hersiening te doen en knap en met vertroue na Graad 12 te vorder.

R 69.87 LICENCE: 730 DAYS ONLY
9780796091758
1.95 mb
English
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
First
730
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.