Ace it! Toerisme Graad 11

GRUSSENDORFF, S.

PDF

Die toerisme en gasvryheidsbedryf is opwindend. As jy in ’n loopbaan in hierdie bedryf belangstel, is dit belangrik om hard te werk en goed in die eksamen te vaar. Daar is baie inligting om onder die knie te kry en ten einde goed te vaar, is dit belangrik om die inhoud te ken. Dit maak nie saak wat jou leerstyl is nie, Ace it! Toerisme Graad 11 sal jou help om die inhoud in hanteerbare afdelings af te breek, wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou.nn’n Eienskap van Ace it! Toerisme Graad 11 is dat daar talle nuttige opsommings van die inhoud in tabelle en diagramme verskyn. Dit sal jou help om sin daarvan te maak terwyl jy leer. Innemende aktiwiteite help om die inhoud toe te pas. Dit berei jou nie net op die eksamen voor nie, maar help jou om te onthou wat jy geleer het.

R 69.87 LICENCE: 730 DAYS ONLY
9780796092267
7.66 mb
Afrikaans
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
First
730
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.