Ace it! Wiskunde Graad 10

MOODLEY, D.

PDF

’n Begrip van die grondbeginsels van Graad 10 is nie net belangrik vir goeie punte in jou Graad 10-eksamen nie, maar sal jou ook help om in Matriek uit te blink. Talle van die grondbeginsels wat verband hou met funksies, algebra en waarskynlikheid word in Graad 10 bekendgestel. Maak seker jou grondslag staan vas met Ace it! Wiskunde Graad 10 en werk op jou eie pas deur die afdelings. Trigonometrie word ook in Graad 10 bekendgestel. Ace it! Wiskunde Graad 10 sal jou help om hierdie belangrike gedeelte van die Wiskunde leerplan onder die knie te kry.nnGebruik Ace it! Wiskunde Graad 10 om die begrippe en vaardighede wat vir Graad 10-wiksunde vereis word te leer en te verstaan. Oefen dit dan aan die hand van die oefeninge en vasvrae wat dwarsdeur die gids voorkom, asook die eksamenvrae agterin die boek.

R 69.87 LICENCE: 730 DAYS ONLY
9780796092113
1.82 mb
English
2017-09-01
Shuter and Shooter Publishers
First
730
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.