The Answer Series Graad 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID 3in1 Studiegids

Nicol, Susan , al., et

PDF

Hierdie Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3in1 studiegids is met uiters noukeurige fokus en sorg ontwikkel. Dit is 'n selfstandige/onafhanklike gids wat sterk aanbeveel word om sukses te waarborg, bevredig die behoeftes van 'n wye spektrum leerders en stimuleer belangstelling terwyl dit verseker dat die kurrikuluminhoud geniet word. Hierdie boek is al wat jy nodig het om vir die Wiskundige Geletterdheids-eindeksamen voor te berei.

Sleutelkenmerke:
  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende studienotas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en 'Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
  • R 239.00 LICENCE: 1095 DAYS ONLY
    9781928354475
    16.05 mb
    Afrikaans
    2019-01-14
    The Answer Educational Publishers
    1
    1095
    5
    Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.