X-kit Presteer! Perdekrag: Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 12 Studiegids ePDF (perpetual licence)

Peacock, M

PDF

X-kit Presteer! Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, volledige ontledings, besprekings van die belangrikste karakters, intrige en temas, asook hulp met eksamenvoorbereiding.

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kanjy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’njaptrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg enredigeer.

Unavailable in your Territory
9781776101306
3.12 mb
Afrikaans
2016-05-31
Maskew-Miller Learning
1
5
Unauthorised downloading, copying, distribution or exploitation of this content is an infringement of intellectual property rights and may be a criminal offence. Your purchase and download of this content is for your personal use, and you agree not to modify, copy, or share it with any other person.